Junie
2004
Dis ongeveer hier rond dat dinge begin finaliseer het en ek (Jan
Hanekom), Deon van den Berg en Attie Engelbreght finaal besuit het om n
Van's RV7-A te bou. Hoekom n RV7? Wel dit is een van die mees
suksevolle tuisbou vliegtuie ter wereld en het n goeie reputasie as n
vliegtuig wat die gegewe spesifikasies haal and dan is dit natuurlik
ook nog n baie mooi vliegtuig! Daar vlieg tans amper 4000 RV's oor die
wereld rond. Hoekom het ons op n "A" (neuswiel) model besluit? Omdat
Chalkie so gesê het.
So vir die volgende jaar of wat gaan ons probeer om op hierdie webblad
ons vriende te vertel van die hoogtepunte en die gatslae van vliegtuig
bou. Hopelik ook eendag van hoe lekker dit is om jou eie aerie te vlieg
wat jy self gebou het. |
June
2004
Round about this time myself (Jan Hanekom), Deon van den Berg en Attie
Engelbreght have finally decided to commit ourselves to build a Van's
RV7-A. Why the RV7? Well it is surely one of the most popular kit built
aeroplanes world wide and they have a reputation of performing as per
the given specifications. It is also a very nice looking aeroplane with
close to 4000 RV's currently flying world wide. Why did we decide on
the "A" (nosewheel) model? Because Chalkie said so.
So for the the next year or so we will use this site to tell all our
friends about our good days and our bad days and obviously of the
wondefull experience of flying something that you have build
yourselves. |